53 Dan sal jy die vrug van jou liggaam moet eet, die vlees van jou seuns en jou dogters+ wat Jehovah jou God aan jou gegee het, weens die beklemming en benoudheid waarmee jou vyand jou sal insluit.
20 En hulle sal aan die regterkant afsny en beslis honger wees; en hulle sal aan die linkerkant eet en beslis nie versadig word nie.+ Hulle sal elkeen die vlees van sy eie arm eet:+
10 “‘“Daarom sal vaders kinders in jou eet,+ en kinders sal hulle vaders eet, en ek sal strafgerigte in jou voltrek en die res van jou in alle windrigtings verstrooi.”’+