Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Job 32:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 Want ek het vol woorde geword;

      Gees het druk op my uitgeoefen+ in my buik.

  • Psalm 39:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  3 My hart het warm geword in my binneste;+

      Gedurende my gesug het die vuur bly brand.

      Ek het met my tong gespreek:

  • Jeremia 6:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 En ek het vol geword van die woede van Jehovah. Ek het moeg geword om my in te hou.”+

      “Giet dit tegelykertyd uit op die kind in die straat+ en op die intieme groep jong manne; want hulle sal ook gevang word, ’n man saam met sy vrou, ’n ou man saam met iemand wie se dae hulle volle duur bereik het.+

  • Amos 3:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 ’n Leeu het gebrul!+ Wie sal nie bang wees nie? Die Soewereine Heer Jehovah het gespreek! Wie sal nie profeteer nie?’+

  • Handelinge 4:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 Maar wat ons betref, ons kan nie ophou praat oor die dinge wat ons gesien en gehoor het nie.”+

  • Handelinge 18:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 En toe Silas+ sowel as Timoʹteus+ van Masedoʹnië afkom, het Paulus hom intensief met die woord begin besig hou en aan die Jode getuig om te bewys dat Jesus die Christus is.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel