Jesaja 63:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Maar hulle het in opstand gekom+ en sy heilige gees gekrenk.+ Hy het toe in hulle vyand+ verander; hy het teen hulle oorlog gevoer.+ Klaagliedere 2:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Jehovah het soos ’n vyand geword.+ Hy het Israel verswelg.+Hy het al haar woontorings verswelg;+ hy het sy vestings verwoes.+En in die dogter van Juda laat hy getreur en geweeklaag oorvloedig wees.+
10 Maar hulle het in opstand gekom+ en sy heilige gees gekrenk.+ Hy het toe in hulle vyand+ verander; hy het teen hulle oorlog gevoer.+
5 Jehovah het soos ’n vyand geword.+ Hy het Israel verswelg.+Hy het al haar woontorings verswelg;+ hy het sy vestings verwoes.+En in die dogter van Juda laat hy getreur en geweeklaag oorvloedig wees.+