Jesaja 7:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 En ’n berig is aan die huis van Dawid gestuur met die woorde: “Sirië het op Eʹfraim gesteun.”+ En sy hart en die hart van sy volk het begin bewe, soos die bome van die woud bewe weens die wind.+ Lukas 1:69 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 69 En hy het ’n horing+ van redding vir ons verwek in die huis van sy kneg Dawid,
2 En ’n berig is aan die huis van Dawid gestuur met die woorde: “Sirië het op Eʹfraim gesteun.”+ En sy hart en die hart van sy volk het begin bewe, soos die bome van die woud bewe weens die wind.+