Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 32:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 Want ’n vuur is aangesteek in my toorn+

      En dit sal brand tot in Sjeool, die laagste plek,+

      En dit sal die aarde en sy opbrengs verteer+

      En die fondamente van berge aan die brand steek.+

  • Jeremia 4:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Laat julle vir Jehovah besny, en verwyder die voorhuid van julle hart,+ o manne van Juda en inwoners van Jerusalem, sodat my woede weens die slegtheid van julle handelinge nie net soos ’n vuur uitgaan en beslis brand sonder dat iemand dit blus nie.”+

  • Nahum 1:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Wie kan voor sy veroordeling standhou?+ En wie kan teen sy gloeiende toorn+ opstaan?

      Sy woede sal beslis soos vuur uitgestort word,+ en weens hom sal die rotse uitmekaargeruk word.

  • Sefanja 1:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 Nie hulle silwer of hulle goud sal hulle in die dag van Jehovah se grimmigheid kan verlos nie;+ maar deur die vuur van sy ywer sal die hele aarde verteer word,+ want hy sal ’n uitroeiing, ja, ’n verskriklike uitroeiing, oor al die bewoners van die aarde bring.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel