Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 10:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 En julle moet die voorhuid van julle hart besny+ en julle nek nie langer verhard nie.+

  • Deuteronomium 30:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 En Jehovah jou God sal jou hart en die hart van jou nageslag+ moet besny,+ sodat jy Jehovah jou God kan liefhê met jou hele hart en jou hele siel ter wille van jou lewe.+

  • Jeremia 9:26
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 26 van Egipte+ en van Juda+ en van Edom+ en van die kinders van Ammon+ en van Moab+ en van almal waarvan die hare aan die slape weggeknip is, wat in die wildernis woon;+ want al die nasies is onbesnede, en die hele huis van Israel is onbesnede van hart.”+

  • Handelinge 7:51
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 51 “Hardkoppiges en onbesnedenes van hart+ en ore, julle weerstaan altyd die heilige gees; soos julle voorvaders gedoen het, so doen julle.+

  • Romeine 2:29
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 29 Maar hy is ’n Jood wat dit innerlik is,+ en sy besnydenis is dié van die hart+ deur gees, en nie deur ’n geskrewe kode+ nie. Die lof+ van so iemand kom nie van mense nie, maar van God.+

  • Kolossense 2:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Deur gemeenskap+ met hom is julle ook besny+ met ’n besnydenis wat sonder hande uitgevoer is, deur die aflegging van die liggaam van die vlees,+ deur die besnydenis wat by die Christus behoort,

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel