Psalm 107:34 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 34 Vrugbare land in brak grond,+Weens die slegtheid van dié wat daarin woon. Jesaja 27:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Want die versterkte stad sal eensaam wees, die weiveld sal aan homself oorgelaat en verlate soos ’n wildernis wees.+ Daar sal die kalf wei, en daar sal dit gaan lê; en hy sal sy takke verteer.+
10 Want die versterkte stad sal eensaam wees, die weiveld sal aan homself oorgelaat en verlate soos ’n wildernis wees.+ Daar sal die kalf wei, en daar sal dit gaan lê; en hy sal sy takke verteer.+