40 En jy moet sy voorskrifte+ en sy gebooie onderhou wat ek jou vandag beveel, sodat dit met jou en jou kinders ná jou goed mag gaan,+ en sodat jy jou dae mag verleng in die land wat Jehovah jou God aan jou gee,+ vir altyd.”
6 Hetsy dit goed of sleg is, dit is die stem van Jehovah ons God, na wie toe ons u stuur, wat ons sal gehoorsaam, sodat dit met ons goed kan gaan omdat ons die stem van Jehovah ons God gehoorsaam.”+