14 “Keer terug, o afvallige kinders”,+ is die woord van Jehovah. “Want ek het julle eggenoot-eienaar geword;+ en ek sal julle neem, een uit ’n stad en twee uit ’n familie, en ek sal julle na Sion bring.+
19 En ek sal my aan jou verloof tot onbepaalde tyd,+ en ek sal my aan jou verloof in regverdigheid en in geregtigheid en in liefderyke goedhartigheid en in barmhartighede.+