Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Spreuke 11:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Deur sy mond stort die afvallige sy medemens in die verderf,+ maar deur kennis word die regverdiges gered.+

  • Jesaja 9:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Daarom sal Jehovah nie eens oor hulle jong manne bly wees nie,+ en aan hulle vaderlose seuns en hulle weduwees sal hy geen barmhartigheid bewys nie; want hulle is almal afvalliges+ en kwaaddoeners en elke mond spreek onsinnigheid. Met die oog op dit alles het sy toorn nie gewyk nie, maar bly sy hand uitgesteek.+

  • Jesaja 24:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 En die land is onder sy inwoners besoedel,+ want hulle het die wette verontagsaam,+ die voorskrif verander,+ die verbond wat tot onbepaalde tyd duur, verbreek.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel