29Koning Dawid het toe vir die hele gemeente gesê:+ “My seun Salomo, die een wat God gekies het,+ is jonk+ en teer, maar die werk is groot; want die kasteel is nie vir ’n mens nie,+ maar vir Jehovah God.
9 en tog het hy vir my gesê: “My onverdiende goedhartigheid is vir jou voldoende;+ want my krag word in swakheid tot volmaaktheid gebring.”+ Met die grootste genoeë sal ek dus liewer in verband met my swakhede roem,+ sodat die krag van die Christus soos ’n tent oor my kan bly.