Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 32:35
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 35 Die wraak is myne, en die vergelding.+

      Op die vasgestelde tyd sal hulle voet wankel,+

      Want die dag van hulle ongeluk is naby,+

      En die gebeure wat op hulle wag, kom gou.’+

  • Psalm 27:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  2 Toe die kwaaddoeners teen my nader gekom het om my vlees te verslind+—

      Hulle wat persoonlik my teenstanders en my vyande was+—

      Het hulle gestruikel en geval.+

  • Jeremia 15:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 U het geweet.+ O Jehovah, dink aan my+ en rig u aandag op my en wreek my op my vervolgers.+ Moet my nie wegneem nie,+ aangesien u nie gou toornig word nie. Let daarop dat ek om u ontwil smaad dra.+

  • Jeremia 15:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 “En ek het jou ’n versterkte kopermuur vir hierdie volk gemaak;+ en hulle sal beslis teen jou veg, maar hulle sal nie die oorhand oor jou kry nie.+ Want ek is met jou om jou te red en jou te verlos”,+ is die woord van Jehovah.

  • Jeremia 17:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 Laat my vervolgers beskaamd gemaak word,+ maar laat ek nie beskaamd gemaak word nie.+ Laat hulle met verskrikking vervul word, maar laat ék nie met verskrikking vervul word nie. Bring die dag van rampspoed oor hulle,+ en verbreek hulle met ’n dubbele verbreking.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel