Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 29:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 “En wanneer iemand die woorde van hierdie eed gehoor het,+ en hy hom in sy hart geseën het deur te sê: ‘Ek sal vrede geniet,+ hoewel ek in die wederstrewigheid van my hart sal wandel’,+ met die bedoeling om die goed gelaafde saam met die dorstige weg te vee,

  • Rigters 2:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 En wanneer die rigter gesterf het, het hulle omgedraai en verderfliker as hulle vaders gehandel deur agter ander gode aan te loop om hulle te dien en hulle voor hulle neer te buig.+ Hulle het nie hulle gebruike en hulle hardkoppige gedrag laat staan nie.+

  • Nehemia 9:29
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 29 Hoewel u teen hulle getuig het+ om hulle na u wet+ terug te bring, het hulle vermetel gehandel+ en nie na u gebooie geluister nie; en hulle het teen u regterlike beslissings+ gesondig,+ waardeur ’n mens, as hy dit nakom, ook sal lewe.+ En hulle het voortdurend ’n wederstrewige skouer gebied,+ en hulle nek het hulle verhard,+ en hulle het nie geluister nie.+

  • Jeremia 6:28
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 28 Hulle is almal die hardkoppigste mense,+ wat as lasteraars rondgaan+—koper en yster. Hulle is almal verderflik.+

  • Jeremia 7:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 Maar hulle het nie geluister nie, en ook het hulle nie gehoor gegee nie,+ maar hulle het in die planne, in die wederstrewigheid van hulle slegte hart gewandel,+ sodat hulle agteruitgegaan het en nie vooruit nie,+

  • Jeremia 9:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 maar bly wandel het volgens die wederstrewigheid van hulle hart+ en agter die Baäl-beelde aan,+ waarvan hulle vaders hulle geleer het;+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel