Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jeremia 6:28
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 28 Hulle is almal die hardkoppigste mense,+ wat as lasteraars rondgaan+—koper en yster. Hulle is almal verderflik.+

  • Jeremia 9:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 maar bly wandel het volgens die wederstrewigheid van hulle hart+ en agter die Baäl-beelde aan,+ waarvan hulle vaders hulle geleer het;+

  • Jeremia 11:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 Tog het hulle nie geluister of gehoor gegee nie,+ maar hulle het elkeen in die wederstrewigheid van sy slegte hart bly wandel;+ en daarom het ek al die woorde van hierdie verbond wat ek hulle beveel het om te doen, maar wat hulle nie gedoen het nie, oor hulle gebring.’”

  • Jeremia 16:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 En julle het erger gehandel in julle dade as julle vaders,+ en kyk, julle wandel elkeen volgens die wederstrewigheid+ van sy slegte hart deur my nie te gehoorsaam nie.+

  • Handelinge 7:51
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 51 “Hardkoppiges en onbesnedenes van hart+ en ore, julle weerstaan altyd die heilige gees; soos julle voorvaders gedoen het, so doen julle.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel