19 Luister, o aarde! Kyk, ek bring rampspoed oor hierdie volk+ as die vrug van hulle gedagtes,+ want hulle het geen aandag aan my woorde geskenk nie; en my wet—ook dit het hulle bly verwerp.”+
5 deur te luister na die woorde van my knegte, die profete, wat ek na julle toe stuur, ja, vroeg opstaan en stuur, na wie julle nie geluister het nie,+
27 Want die hart van hierdie volk het onontvanklik geword, en met hulle ore het hulle gehoor sonder om te reageer, en hulle het hulle oë gesluit; sodat hulle nooit met hulle oë sou sien en met hulle ore sou hoor en met hulle hart sou verstaan en terugdraai en ek hulle sou genees nie.”’+