13 En nou, omdat julle al hierdie werke bly doen het’, is die woord van Jehovah, ‘en ek met julle bly praat het, ja, vroeg opgestaan en gepraat het,+ maar julle nie geluister het nie,+ en ek julle bly roep het, maar julle nie geantwoord het nie,+
4 En Jehovah het al sy knegte, die profete, na julle toe gestuur, ja, vroeg opgestaan en hulle gestuur, maar julle het nie geluister nie,+ en ook het julle nie julle oor geneig om te luister nie,+
33 En hulle het my die rug bly toekeer en nie die gesig nie,+ hoewel daar aan hulle onderrig gegee is, daar vroeg opgestaan en onderrig gegee is, maar nie een van hulle het geluister om dissipline aan te neem nie.+