Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Kronieke 36:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 om Jehovah se woord deur die mond van Jeremia te vervul,+ totdat die land sy sabbatte afbetaal het.+ Al die dae dat dit woes gelê het, het dit sabbat gehou, om sewentig jaar+ te vervul.

  • Daniël 9:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 in die eerste jaar van sy regering het ek, Daniël, uit die boeke die getal jare onderskei waaroor die woord van Jehovah tot die profeet Jeremia gekom het,+ om die verwoestings van Jerusalem te vervul,+ naamlik sewentig jaar.+

  • Sagaria 1:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Toe het die engel van Jehovah geantwoord en gesê: “O Jehovah van die leërs, hoe lank sal u geen barmhartigheid bewys aan Jerusalem en aan die stede van Juda,+ wat u hierdie sewentig jaar veroordeel het nie?”+

  • Sagaria 7:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 “Sê vir die hele volk van die land en vir die priesters: ‘Toe julle gevas het+ en daar in die vyfde maand en in die sewende+ maand ’n geweeklaag was, en dít sewentig jaar lank,+ het julle werklik vir my gevas, ja, vir my?+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel