Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Kronieke 36:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 om Jehovah se woord deur die mond van Jeremia te vervul,+ totdat die land sy sabbatte afbetaal het.+ Al die dae dat dit woes gelê het, het dit sabbat gehou, om sewentig jaar+ te vervul.

  • Esra 1:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 1 En in die eerste jaar van Kores,+ die koning van Persië, het Jehovah—sodat Jehovah se woord uit die mond van Jeremia+ vervul sou word—die gees van Kores, die koning van Persië, opgewek,+ sodat hy ’n oproep+ deur sy hele ryk laat gaan het, selfs ook skriftelik,+ wat lui:

  • Jeremia 27:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 En al die nasies sal hom en sy seun en sy kleinseun dien,+ totdat die tyd ook vir sy land kom,+ en baie nasies en groot konings sal hom as ’n kneg uitbuit.’+

  • Sagaria 1:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Toe het die engel van Jehovah geantwoord en gesê: “O Jehovah van die leërs, hoe lank sal u geen barmhartigheid bewys aan Jerusalem en aan die stede van Juda,+ wat u hierdie sewentig jaar veroordeel het nie?”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel