Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 137:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  8 O dogter van Babilon, wat geplunder gaan word,+

      Gelukkig sal hy wees wat jou vergeld+

      Met jou behandeling waarmee jy ons behandel het.+

  • Jeremia 50:29
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 29 “ROEP boogskutters teen Babilon op, almal wat die boog trap.+ Slaan rondom teen hom kamp op. Laat niemand ontkom nie.+ Vergeld hom volgens sy dade.+ Doen aan hom volgens alles wat hy gedoen het.+ Want teen Jehovah het hy vermetel gehandel, teen die Heilige van Israel.+

  • Jeremia 51:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 “VLUG uit Babilon uit,+ en laat elkeen aan sy siel ontkoming verskaf.+ Moenie deur sy oortreding leweloos gemaak word nie.+ Want dit is die tyd van wraak wat aan Jehovah behoort.+ Hy vergeld hom sy handelswyse.+

  • Jeremia 51:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 En ek sal aan Babilon en aan al die inwoners van Galdeʹa al hulle slegtheid vergeld wat hulle in Sion voor julle oë bedryf het”,+ is die woord van Jehovah.

  • Openbaring 18:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Vergeld haar net soos sy self vergeld het,+ en doen aan haar twee keer soveel, ja, twee keer die aantal dinge wat sy gedoen het;+ sit in die beker+ waarin sy ’n mengsel gesit het, vir haar twee keer+ soveel van die mengsel.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel