Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jeremia 51:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Babilon was in die hand van Jehovah ’n goue beker,+ wat die hele aarde dronk gemaak het.+ Van sy wyn het die nasies gedrink.+ Daarom bly die nasies waansinnig optree.+

  • Klaagliedere 4:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 Verheug en verbly jou,+ o dogter van Edom,+ jy wat in die land Us+ woon.

      Ook na jou toe sal die beker kom.+ Jy sal dronk word en jou in naaktheid vertoon.+

  • Esegiël 23:34
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 34 En jy sal dit moet drink en leegmaak,+ en aan sy erdeskerwe sal jy knaag en jou borste sal jy afskeur.+ “Want ek het gespreek”, is die woord van die Soewereine Heer Jehovah.’

  • Nahum 3:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 “Ook jy sal dronk word;+ jy sal iets word wat verborge is.+ Ook jy sal ’n vesting teen die vyand soek.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel