Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jeremia 27:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 En jy moet dit stuur na die koning van Edom+ en na die koning van Moab+ en na die koning van die kinders van Ammon+ en na die koning van Tirus+ en na die koning van Sidon,+ deur die hand van die boodskappers wat na Jerusalem, na Sedekiʹa, die koning van Juda, kom.

  • Jeremia 47:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 weens die dag wat kom om al die Filistyne te plunder,+ om van Tirus+ en van Sidon+ elke oorlewende uit te roei wat gehelp het.+ Want Jehovah plunder die Filistyne,+ wat die oorblywendes van die eiland Kaftor+ is.

  • Esegiël 32:30
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 30 “‘Die hertoë van die noorde is daar, hulle almal, en al die Sidoniërs,+ wat afgedaal het saam met dié wat omgebring is, in hulle verskriklikheid weens hulle mag, beskaamd. En hulle sal onbesnede gaan lê by dié wat deur die swaard omgebring is en sal hulle vernedering dra saam met dié wat in die kuil afdaal.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel