32 En hulle kamele+ sal roofgoed en die menigte van hulle vee buit word. En ek sal hulle in alle windrigtings verstrooi,+ dié wat hulle hare aan die slape weggeknip het;+ en uit al die streke daar naby sal ek hulle ongeluk aanbring”, is die woord van Jehovah.