Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Konings 9:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 dan sal ek Israel uitroei van die oppervlak van die land af wat ek aan hulle gegee het;+ en die huis wat ek vir my naam geheilig het, sal ek van my wegwerp,+ en Israel sal inderdaad ’n spreekwoord+ en ’n spot onder al die volke word.

  • Jeremia 7:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 sal ek ook aan die huis waaroor my naam uitgeroep is,+ waarop julle vertrou,+ en aan die plek wat ek aan julle en aan julle voorvaders gegee het, doen net soos ek aan Silo gedoen het.+

  • Daniël 9:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 Neig u oor, o my God, en hoor.+ Open tog u oë en sien ons verlate toestande en die stad wat na u naam genoem is;+ want nie op grond van ons regverdige dade bring ons ons dringende versoeke voor u nie,+ maar op grond van u talle barmhartighede.+

  • 1 Petrus 4:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Want dit is die vasgestelde tyd vir die oordeel om by die huis van God te begin.+ As dit dan nou eers by ons begin,+ wat sal die einde wees van dié wat nie aan die goeie nuus van God gehoorsaam is nie?+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel