6 En ons word soos ’n onreine, ons almal, en al ons regverdige dade is soos ’n kleed vir menstruasietye;+ en ons sal verwelk soos blare,+ ons almal, en ons oortredings sal ons wegvoer net soos ’n wind.+
7 Tree op ter wille van u naam,+ o Jehovah, al getuig ons eie oortredings teen ons; want ons dade van ontrouheid het baie geword;+ teen ú het ons gesondig.+