Jesaja 34:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Want die verontwaardiging van Jehovah is teen al die nasies,+ en sy woede teen hulle hele leër.+ Hy sal hulle aan vernietiging oorgee; hy sal hulle aan die slagting oorlewer.+ Jeremia 25:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 En ek het die beker uit die hand van Jehovah geneem en al die nasies laat drink na wie toe Jehovah my gestuur het:+
2 Want die verontwaardiging van Jehovah is teen al die nasies,+ en sy woede teen hulle hele leër.+ Hy sal hulle aan vernietiging oorgee; hy sal hulle aan die slagting oorlewer.+
17 En ek het die beker uit die hand van Jehovah geneem en al die nasies laat drink na wie toe Jehovah my gestuur het:+