58“Roep luidkeels uit; moenie terughou nie.+ Verhef jou stem soos ’n horing, en verkondig aan my volk hulle opstandigheid+ en aan die huis van Jakob hulle sondes.
7 En Jehovah het vir my gesê: “Moenie sê: ‘Ek is nog maar net ’n seun’ nie. Maar na almal na wie toe ek jou sal stuur, moet jy gaan; en alles wat ek jou sal beveel, moet jy spreek.+