Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 137:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  8 O dogter van Babilon, wat geplunder gaan word,+

      Gelukkig sal hy wees wat jou vergeld+

      Met jou behandeling waarmee jy ons behandel het.+

  • Jeremia 25:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 “‘En wanneer sewentig jaar vervul is,+ sal ek van die koning van Babilon en van daardie nasie rekenskap eis’,+ is die woord van Jehovah, ‘vir hulle oortreding, ja, van die land van die Galdeërs,+ en ek sal dit tot onbepaalde tyd verlate woestenye maak.+

  • Jeremia 50:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 “Stel julle aan alle kante teen Babilon op,+ julle almal wat die boog trap.+ Skiet na hom.+ Spaar geen pyl nie, want teen Jehovah het hy gesondig.+

  • Jeremia 50:27
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 Maak al sy jong bulle van kant.+ Laat hulle afgaan om geslag te word.+ Wee hulle, want hulle dag het gekom, die tyd dat daar aandag aan hulle geskenk word!+

  • Daniël 5:26
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 26 “Dít is die uitlegging van die woord: MENE—God het die dae van u koninkryk getel en daar ’n einde aan gemaak.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel