Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Konings 7:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 Toe het hy die twee koperpilare+ gegiet; elke pilaar was agtien el hoog, en ’n lyn van twaalf el kon elk van die twee pilare omspan.+

  • 2 Konings 25:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Agtien el+ was die hoogte van elke pilaar, en die kapiteel+ daarop was van koper; en die hoogte van die kapiteel was drie el; en die netwerk en die granate+ rondom op die kapiteel, dit alles was van koper; en die tweede pilaar het dieselfde op die netwerk gehad.

  • 2 Kronieke 4:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Die twee pilare+ en die ronde kapitele+ op die top van die twee pilare en die twee stukke netwerk+ om die twee ronde kapitele te bedek wat op die top van die pilare was

  • Jeremia 52:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 En wat die pilare betref, agtien el was die hoogte van elke pilaar,+ en ’n draad van twaalf el kon dit omspan;+ en die dikte daarvan was vier vingerbreedtes; dit was hol.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel