Jeremia 28:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 “‘En Jegonʹja,+ die seun van Joʹjakim,+ die koning van Juda, en al die ballinge van Juda wat na Babilon gegaan het,+ bring ek na hierdie plek terug’, is die woord van Jehovah, ‘want ek sal die juk+ van die koning van Babilon verbreek.’”
4 “‘En Jegonʹja,+ die seun van Joʹjakim,+ die koning van Juda, en al die ballinge van Juda wat na Babilon gegaan het,+ bring ek na hierdie plek terug’, is die woord van Jehovah, ‘want ek sal die juk+ van die koning van Babilon verbreek.’”