Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Konings 24:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 Joʹjagin+ was agtien jaar oud toe hy begin regeer het, en hy het drie maande in Jerusalem regeer.+ En sy moeder se naam was Nehusʹta, die dogter van Elʹnatan, van Jerusalem.

  • 2 Konings 25:27
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 En in die sewe-en-dertigste jaar van die ballingskap van Joʹjagin,+ die koning van Juda, in die twaalfde maand, op die sewe-en-twintigste dag van die maand, het Eʹwil-Meroʹdag,+ die koning van Babilon, in die jaar toe hy koning geword het, die hoof van Joʹjagin, die koning van Juda, uit die huis van bewaring verhef;+

  • Ester 2:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 wat uit Jerusalem in ballingskap weggevoer is+ saam met die ballinge wat in ballingskap weggevoer is saam met Jegonʹja,+ die koning van Juda, wat Nebukadneʹsar,+ die koning van Babilon, in ballingskap weggevoer het.

  • Jeremia 22:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 “‘So waar as ek lewe, is die woord van Jehovah, ‘al was Gonja,+ die seun van Joʹjakim,+ die koning van Juda, die seëlring+ aan my regterhand, sou ek jou daarvan afruk!+

  • Jeremia 37:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 37 En koning Sedekiʹa,+ die seun van Josiʹa,+ wat Nebukadreʹsar, die koning van Babilon, in die land van Juda koning gemaak het,+ het in die plek van Gonja,+ die seun van Joʹjakim,+ begin regeer.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel