Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 28:48
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 48 En jy sal jou vyande wat Jehovah teen jou sal stuur, moet dien+ in honger+ en dors en naaktheid en gebrek aan alles; en hy sal beslis ’n ysterjuk op jou nek sit totdat hy jou verdelg het.+

  • Jeremia 5:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 En julle sal sê: ‘Waarom het Jehovah ons God al hierdie dinge aan ons gedoen?’+ En jy moet vir hulle sê: ‘Soos julle my verlaat het en ’n vreemde god in julle land gaan dien het, so sal julle vreemdelinge dien in ’n land wat nie julle s’n is nie.’”+

  • Jeremia 27:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 En al die nasies sal hom en sy seun en sy kleinseun dien,+ totdat die tyd ook vir sy land kom,+ en baie nasies en groot konings sal hom as ’n kneg uitbuit.’+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel