14 Want ook hulle, baie nasies en groot konings,+ het hulle as knegte uitgebuit;+ en ek sal hulle vergeld volgens hulle dade en volgens die werk van hulle hande.’”+
11 “Maak skerp die pyle.+ VUL die ronde skilde. Jehovah het die gees van die konings van die Mede opgewek,+ want sy idee is teen Babilon,+ om hom te verwoes. Want dit is die wraak van Jehovah, die wraak vir sy tempel.+