Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Konings 17:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 en Jehovah het Israel+ en Juda+ deur middel van al sy profete+ en elke siener+ bly waarsku+ en gesê: “Keer julle van julle slegte weë af+ en onderhou my gebooie,+ my insettinge,+ volgens die hele wet+ wat ek julle voorvaders beveel het+ en wat ek deur middel van my knegte, die profete, aan julle gestuur het”;+

  • Jeremia 7:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 En nou, omdat julle al hierdie werke bly doen het’, is die woord van Jehovah, ‘en ek met julle bly praat het, ja, vroeg opgestaan en gepraat het,+ maar julle nie geluister het nie,+ en ek julle bly roep het, maar julle nie geantwoord het nie,+

  • Jeremia 11:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Want ek het julle voorvaders plegtig vermaan op die dag toe ek hulle uit Egipteland laat optrek het+ en tot vandag toe, ja, vroeg opgestaan en vermaan en gesê: “Gehoorsaam my stem.”+

  • Jeremia 25:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 “Vanaf die dertiende jaar van Josiʹa,+ die seun van Amon, die koning van Juda, en tot vandag toe, dié drie-en-twintig jaar het die woord van Jehovah tot my gekom, en ek het tot julle gespreek, ja, vroeg opgestaan en gespreek, maar julle het nie geluister nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel