Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Spreuke 5:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 Want die weë van die mens is voor die oë van Jehovah,+ en hy beskou al sy spore.+

  • Jeremia 16:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Want my oë is op al hulle weë. Dit was nie voor my bedek nie, en ook was hulle oortreding nie voor my oë verborge nie.+

  • Jeremia 23:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 “Of kan enige mens in skuilplekke verborge wees sodat ek hom nie sien nie?”+ is die woord van Jehovah.

      “Vul ek nie die hemel en die aarde nie?”+ is die woord van Jehovah.

  • Maleagi 3:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 “En ek sal nader kom na julle toe vir die oordeel,+ en ek sal ’n haastige getuie word+ teen die towenaars+ en teen die egbrekers+ en teen dié wat vals sweer+ en teen dié wat bedrieglik handel met die loon van ’n loonarbeider,+ met die weduwee+ en met die vaderlose seun,+ en dié wat die inwonende vreemdeling wegwys,+ terwyl hulle my nie gevrees het nie”,+ het Jehovah van die leërs gesê.

  • Hebreërs 4:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 En daar is nie ’n skepping wat nie vir sy oë sigbaar is nie,+ maar alles lê naak en oop en bloot voor die oë van hom aan wie ons rekenskap moet gee.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel