Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Konings 21:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 Toe het sy briewe in Agab se naam geskryf+ en dit met sy seël verseël+ en die briewe aan die ouer manne+ en die edeles gestuur wat in sy stad was, wat by Nabot gewoon het.

  • 2 Kronieke 32:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Hy het selfs briewe geskryf+ om Jehovah, die God van Israel,+ te smaad en om teen hom te praat deur te sê: “Soos die gode+ van die nasies van die lande wat hulle volk nie uit my hand verlos het nie,+ so sal die God van Hiskiʹa sy volk nie uit my hand verlos nie.”

  • Nehemia 6:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Uiteindelik het Sanbalʹlat+ ’n vyfde keer sy dienaar met dieselfde woord na my toe gestuur, met ’n oop brief in sy hand.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel