Jesaja 37:29 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 Want die feit dat jy jou vir my vererg+ asook jou gebrul het in my ore opgekom.+En ek sal beslis my haak in jou neus sit en my toom tussen jou lippe,+En ek sal jou inderdaad teruglei op die pad waarmee jy gekom het.”+ Openbaring 13:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 En hy het sy mond oopgemaak met lasteringe+ teen God, om sy naam en sy woonplek, ja, dié wat in die hemel woon,+ te laster.
29 Want die feit dat jy jou vir my vererg+ asook jou gebrul het in my ore opgekom.+En ek sal beslis my haak in jou neus sit en my toom tussen jou lippe,+En ek sal jou inderdaad teruglei op die pad waarmee jy gekom het.”+
6 En hy het sy mond oopgemaak met lasteringe+ teen God, om sy naam en sy woonplek, ja, dié wat in die hemel woon,+ te laster.