Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 30:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 dan sal Jehovah jou God jou gevangenes terugbring+ en aan jou barmhartigheid bewys+ en jou weer bymekaarmaak uit al die volke waarheen Jehovah jou God jou verstrooi het.+

  • Jeremia 3:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 “In dié dae sal hulle wandel, die huis van Juda sy aan sy met die huis van Israel,+ en hulle sal saam+ uit die land van die noorde kom na die land wat ek as ’n erfbesitting aan julle voorvaders gegee het.+

  • Jeremia 24:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 En ek sal my oog ten goede op hulle rig,+ en ek sal hulle beslis na hierdie land laat terugkeer.+ En ek sal hulle opbou, en ek sal nie afbreek nie; en ek sal hulle plant, en ek sal nie uitruk nie.+

  • Jeremia 30:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Want “kyk! daar kom dae”, is die woord van Jehovah, “en ek sal die gevangenes van my volk, Israel en Juda, versamel”,+ het Jehovah gesê, “en ek sal hulle terugbring na die land wat ek aan hulle voorvaders gegee het, en hulle sal dit beslis weer in besit neem.”’”+

  • Jeremia 32:37
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 37 ‘Kyk, ek maak hulle bymekaar uit al die lande waarheen ek hulle in my toorn en in my woede en in groot verontwaardiging verstrooi het;+ en ek sal hulle na hierdie plek terugbring en hulle in veiligheid laat woon.+

  • Amos 9:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 En ek sal die gevangenes van my volk Israel laat terugkeer,+ en hulle sal die verwoeste stede bou en bewoon,+ en wingerde plant en die wyn daarvan drink, en tuine aanlê en die vrugte daarvan eet.’+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel