-
Genesis 49:1Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
49 Later het Jakob sy seuns geroep en gesê: “Kom bymekaar sodat ek vir julle kan sê wat aan die einde van die dae met julle sal gebeur.
-
-
Esegiël 38:8Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
8 “‘“Ná baie dae sal daar aandag aan jou geskenk word. Aan die einde van die jare sal jy kom na die land+ van mense wat van die swaard teruggewin is, bymekaargemaak uit baie volke,+ op die berge van Israel, wat altyddeur ’n verwoeste plek was; ja, ’n land wat uit die volke uitgebring is, waar hulle almal in veiligheid woon.+
-