26 En hulle sal in veiligheid daarin woon+ en huise bou+ en wingerde plant,+ en hulle sal in veiligheid woon+ wanneer ek strafgerigte voltrek aan almal rondom hulle wat hulle met minagting behandel;+ en hulle sal moet weet dat ek Jehovah hulle God is.”’”
25 “‘“En ek sal ’n vredesverbond met hulle sluit,+ en ek sal beslis die gevaarlike wilde diere uit die land laat verdwyn,+ en hulle sal in veiligheid in die wildernis woon en in die woude slaap.+