Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 30:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Al is jou verstrooides aan die einde van die hemel, sal Jehovah jou God jou daarvandaan bymekaarmaak en jou daarvandaan gaan haal.+

  • Esegiël 20:34
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 34 En ek sal julle onder die volke uitlei, en ek sal julle bymekaarmaak uit die lande waarheen julle verstrooi is met ’n sterk hand en met ’n uitgestrekte arm en met uitgestorte woede.+

  • Esegiël 34:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Soos iemand vir sy kudde sorg wat hy laat wei+ op die dag dat hy onder sy skape kom wat oral versprei is,+ so sal ek vir my skape sorg; en ek sal hulle verlos uit al die plekke waarheen hulle op die dag van wolke en dik donkerheid+ verstrooi is.

  • Jakobus 1:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 1 Jakobus,+ ’n slaaf+ van God en van die Here Jesus Christus, aan die twaalf stamme+ wat oral verstrooi is:+

      Groete!

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel