Jeremia 31:31 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 31 “Kyk! Daar kom dae”, is die woord van Jehovah, “en ek sal met die huis van Israel+ en met die huis van Juda+ ’n nuwe verbond sluit;+ Handelinge 26:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 terwyl ons twaalf stamme hoop om die vervulling van hierdie belofte te verkry deur nag en dag intensief heilige diens aan hom te verrig.+ Oor hierdie hoop word ek deur Jode beskuldig,+ o koning.
31 “Kyk! Daar kom dae”, is die woord van Jehovah, “en ek sal met die huis van Israel+ en met die huis van Juda+ ’n nuwe verbond sluit;+
7 terwyl ons twaalf stamme hoop om die vervulling van hierdie belofte te verkry deur nag en dag intensief heilige diens aan hom te verrig.+ Oor hierdie hoop word ek deur Jode beskuldig,+ o koning.