Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Konings 21:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 En hy het altare in die huis van Jehovah gebou,+ waarvan Jehovah gesê het: “In Jerusalem sal ek my naam vestig.”+

  • 2 Kronieke 33:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 En hy het altare+ in die huis van Jehovah gebou, waarvan Jehovah gesê het: “In Jerusalem sal my naam tot onbepaalde tyd wees.”+

  • Jeremia 7:30
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 30 ‘Want die kinders van Juda het gedoen wat sleg is in my oë’, is die woord van Jehovah. ‘Hulle het hulle walglike dinge in die huis gesit waaroor my naam uitgeroep is, om dit te verontreinig.+

  • Jeremia 23:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 “Want die profeet sowel as die priester is verontreinig.+ Ook in my huis het ek hulle slegtheid gevind”,+ is die woord van Jehovah.

  • Esegiël 5:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 “‘Daarom, so waar as ek lewe’, is die woord van die Soewereine Heer Jehovah, ‘waarlik, omdat jy my heiligdom met al jou walglike dinge+ en met al jou verfoeilike dinge+ verontreinig het, sal Ek jou ook verminder,+ en my oog sal nie jammer voel nie,+ en ook sal ek geen medelye betoon nie.+

  • Esegiël 8:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 En hy het vir my gesê: “Mensekind, slaan asseblief jou oë op in die rigting van die noorde.” Toe het ek my oë in die rigting van die noorde opgeslaan, en kyk, aan die noordekant van die altaarpoort was daardie simbool van jaloesie+ in die ingang.

  • Esegiël 23:38
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 38 Boonop het hulle dít aan my gedoen: Hulle het my heiligdom+ op dié dag verontreinig,+ en my sabbatte het hulle ontheilig.+

  • Hosea 9:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 “Soos druiwe in die wildernis het ek Israel gevind.+ Soos die vroeë vy aan ’n vyeboom in sy beginstadium het ek julle voorvaders gesien.+ Hulle het na Baäl van Peor+ gegaan en hulle aan die skandelike ding toegewy+ en walglik geword soos die voorwerp van hulle liefde.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel