1 Konings 11:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 En Salomo het agter Astoʹret,+ die godin van die Sidoniërs, en agter Milkom,+ die walglike ding van die Ammoniete, aan begin loop. 2 Konings 23:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 En hy het Tofet,+ wat in die vallei van die seuns van Hinnom+ was, ongeskik vir aanbidding gemaak, sodat niemand sy seun of sy dogter vir Molog+ deur die vuur sou laat gaan nie.+
5 En Salomo het agter Astoʹret,+ die godin van die Sidoniërs, en agter Milkom,+ die walglike ding van die Ammoniete, aan begin loop.
10 En hy het Tofet,+ wat in die vallei van die seuns van Hinnom+ was, ongeskik vir aanbidding gemaak, sodat niemand sy seun of sy dogter vir Molog+ deur die vuur sou laat gaan nie.+