3 En hy het in die weg van die konings van Israel gewandel,+ en hy het selfs sy eie seun deur die vuur laat gaan,+ volgens die verfoeilike+ dinge van die nasies wat Jehovah ter wille van die kinders van Israel verdryf het.
9 En Manasʹse+ het Juda+ en die inwoners van Jerusalem bly verlei om erger dinge te doen+ as die nasies wat Jehovah voor die kinders van Israel uit verdelg het.+