Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 96:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Sê onder die nasies: “Jehovah het koning geword.+

      Ook word die vrugbare land stewig gevestig sodat niks dit kan laat wankel nie.+

      Hy sal die regsaak van die volke in geregtigheid bepleit.”+

  • Psalm 104:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  5 Hy het die aarde op sy vaste plekke gegrondves;+

      Tot onbepaalde tyd of tot in ewigheid sal niks dit laat wankel nie.+

  • Psalm 119:90
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 90 U getrouheid is van geslag tot geslag.+

      U het die aarde stewig gevestig, sodat dit kan bly staan.+

  • Prediker 1:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 ’n Geslag gaan,+ en ’n geslag kom;+ maar die aarde bly tot onbepaalde tyd staan.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel