4 In dié dag sal daar oor julle ’n spreekwoord aangehef word+ en beslis geweeklaag word in ’n weeklag, ja, ’n weeklag.+ Daar sal gesê moet word: “Ons is gewis geplunder!+ My volk se deel verander hy.+ Hoe neem hy dit tog van my af weg! Aan die ontroue deel hy ons velde uit.”