Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jeremia 9:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Oor die berge sal ek ’n gehuil en ’n geweeklaag aanhef,+ en oor die weivelde van die wildernis ’n klaaglied; want hulle sal verbrand wees,+ sodat niemand daar deurtrek nie en mense nie die geluid van vee sal hoor nie.+ Die voëls van die hemel sowel as die diere sal gevlug het; hulle sal weg wees.+

  • Klaagliedere 1:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 1 Hoe eensaam sit sy tog,+ die stad wat vol mense was!+

      Hoe het sy tog soos ’n weduwee geword,+ sy wat volkryk onder die nasies was!+

      Hoe moet sy wat ’n vorstin onder die regsgebiede was, tog nou dwangarbeid doen!+

  • Esegiël 2:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 En hy het dit geleidelik voor my uitgesprei, en daar was op die voorkant en op die agterkant daarvan geskryf;+ en daarin was klaagliedere en ’n gekerm en ’n geweeklaag geskryf.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel