6 Toe het hulle die koning gevange geneem+ en hom na die koning van Babilon in Ribla+ gebring, sodat hulle ’n regterlike beslissing oor hom kon uitspreek.
6 En die koning van Babilon het die seuns van Sedekiʹa voor sy oë+ in Ribla doodgemaak,+ en die koning van Babilon het al die edeles van Juda doodgemaak.+