Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 1:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 Was julle;+ reinig julle;+ neem die slegtheid van julle handelinge voor my oë weg;+ hou op om kwaad te doen.+

  • Jeremia 4:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Was jou hart skoon van louter slegtheid, o Jerusalem, sodat jy gered kan word.+ Hoe lank sal jou verkeerde gedagtes in jou vertoef?+

  • Jeremia 25:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 terwyl hulle sê: ‘Keer asseblief terug, elkeen van sy slegte weg en van die slegtheid van julle handelinge,+ en woon in die land wat Jehovah al lank gelede en tot ver in die toekoms aan julle en aan julle voorvaders gegee het.+

  • Esegiël 18:30
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 30 “‘Daarom sal ek julle oordeel, elkeen volgens sy weë,+ o huis van Israel’, is die woord van die Soewereine Heer Jehovah.+ ‘Keer terug, ja, keer julle af van al julle oortredings,+ en laat niks vir julle ’n struikelblok wees wat oortreding veroorsaak nie.+

  • Hosea 14:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 “Keer tog terug, o Israel, tot Jehovah jou God,+ want jy het in jou oortreding gestruikel.+

  • Sagaria 1:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 “En jy moet vir hulle sê: ‘Só het Jehovah van die leërs gesê: “‘Keer terug tot my’,+ is die woord van Jehovah van die leërs, ‘en ek sal tot julle terugkeer’,+ het Jehovah van die leërs gesê.”’

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel