Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 5:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  5 Geen grootpraters mag hulle voor u oë stel nie.+

      U haat almal wat beoefen wat skadelik is;+

  • Jeremia 15:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 Daarom, só het Jehovah gesê: “As jy terugkeer, dan sal ek jou terugbring.+ Voor my sal jy staan.+ En as jy uit waardelose dinge voortbring wat kosbaar is, sal jy soos my mond word. Hulle sal tot jou terugkeer, maar jy sal nie tot hulle terugkeer nie.”

  • Lukas 21:36
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 36 Bly dus wakker+ en doen te alle tye smeekbedes+ dat julle daarin sal slaag om te ontkom aan al hierdie dinge wat bestem is om te gebeur en om voor die Seun van die mens te staan.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel